Product Search 
HOME|LOGIN

NG Kerk Phalaborwa

Oggenddiens : Ds Jan Wandrag
BELYDENIS VAN GELOOF
Teks: Matteus 25: 1 - 13
ORA ET LABORA
Wees nugter, wees wakker!
Stil maar, wag maar, alles word nuut-
die hemel en die aarde.
Moenie wag vir die laaste nippertjie nie.


WEEKPROGRAM:
10 Nov -16 Nov 2008
Di 19:00 Selgroepe Afsluiting
Wo 06:00 Mannegroepe Hardekoolstr 47
Do 09:00 Bybelstudie (Afsl 20/11/08)
15:00 Koörd verg vir 2009
Vry 06:00 Mannegpe/Sealenestr 15 & Goteia


INLIGTING DEUR DIE KERKKANTOOR BENODIG ASB
Met die kerk se lidmate program moet id nrs ingevoer word. Lidmate word nou dringend versoek om die kantoor behulpsaam te wees met die inligting soos hieronder gevra.
As jou adres, selnr, huis/werk foonnommer of jou e-pos adres die afgelope jaar verander het, gee dit asb deur by die ouderlinge aan diens, by jou leraar, direk by die kerkkantoor of e-pos (ngphala@telkomsa.net). Kan almal so gou moontlik hulle hele gesin se ID nrs vir die kantoor deurgee, dit word deur die Sinode benodig. Die Sinode wil graag al die NG Kerke se lidmaatskap op ‘n sentrale plek aanhou, sodat die kerkkantore dit van daaraf kan aanvra. Ons het al die inligting nodig om ons rekenaar inligting op datum te hou. As jy weet van lidmate wat getrek het (in/uit die dorp) of as jou kind op ‘n ander plek studeer/werk laat weet asb die kantoor.
BAIE DANKIE AAN DIE GESINNE WAT SOVER HUL INLIGTING DEURGEGEE HET. ONTHOU JULLE KAN INLIGTING E-POS OF FAKS

BANKBESONDERHEDE V/D KERK : ABSA TJEKREKENING REK NR 1680 580 045






Ander skakels:
1. Die BYBEL
2. E-Sword
3. eKerk





Telephone : 015 781 0966
Telephone : 0833130102
Cell : 084 586 4937
Fax : 015 781 0966
Email : ngphala@telkomsa.net
Website :
Physical Address Hoek van Grosvenor en Mauritz str., Phalaborwa, Limpopo
Postal Address Posbus 1168
PHALABORWA

1390
HIERDIE WEEK SE VERJAARSDAE

09/11 Durant v/d Walt, Karen Cloete, André Brink, Lizette Naudé, Hester Barnard, Corrie Roos
10/11 Karen Pretorius, James Craven, Lenet Kotzé, Adri Schnettler, Lisa Janse van Rensburg,
Petra Coetzee, Dylan Mills
11/11 Charles Wright, Sanet Viljoen, Yolandi Bronkhorst, Sharon du Toit, Nerina Brand,
Petrus v/d Westhuizen
12/11 Jacques Venter, Johan Pienaar, Maureen Stander, Tommie Lambert
13/11 Carlo Hennsa, Ettienne Slabbert, Basie Olivier, Johan Bronkhorst, Cassie Vorster
14/11 Emile Engelbrecht, Johann Coetzer, Adri Bacon
15/11 Lizelle de Beer, Dries Seegers, Dirk Duvenhage,

ONS BID SAAM

VOORBIDDING
Petro Trollip (Gaan vir operasie), Wessel Vermeulen (Sy is Moeder oorelede), Sheila v/d Merwe en kinders (Jan is oorlede), Oom Rudi Mey (Tannie Hetta is oorlede), Putter v Heerden (Ds Otto se pa), Marie Booysen (Bors operasie), Lourens Pretorius, Chris en Magriet Viljoen (Magriet se broer het kanker), Barry en Maureen Stander se skoonseun (Kry Chemo), Kallie Nel (Kanker), Voorbidding vir 40 Dae van Doelgerigte Lewe, Christine Quin, Peet Visagie (Kanker), Louwtjie de Villiers (Longsiekte), Kallie Carelse se broer, Johnny Etschells (Emfiseem), Ben v Vuuren (Kanker), Bonnie Lambert (Kanker), Babs Erasmus (Emfiseem), Pikkie Windell en kleinkind Joveldi Windell 10jr oud (Kanker), Doreen se kleindogter—Sinead Senekal, Reën, Suné de Wet 9 mde oud (Bloedkanker), Zimbabwe, Madagaskar
DANKSEGGING:
Reën, John Quin (Dit gaan beter), Kallie Nel (Dit gaan beter, hy gaan Febr ‘09 weer vir toetse)



24 UUR GEBEDSWAAK:
KONTAK SB VIR TERSIA ENGELBRECHT 083 66 22 978

VROUEDIENS NUUS
VRUGTEKOEK: Ons is weer besig om vrugtekoeke te bak as deel van die Vrouediens se inkomste om die begroting te laat klop. Bestel asb betyds, ons bak slegs tot einde November.
Koste: Groot koek 2,3kg: R200-00; Halwe koek: 1,1kg; R100-00 en Baba koekies: R12-00 elk. As daar besighede is wat bereid is om bestellings vir ons te kry of enige dames is wat wil help met die verspreiding van die vrugtekoeke kontak asb vir Cornelia 083 635 1673 of Lieliebet by
083 312 0102/ 015 781 0966
“Omgee-mandjies” Onthou asb alle mandjies moet aangegee word vir ‘n vriendin. Dankie vir julle positiewe gesindheid!

Liefdadigheidsprojek hierdie kwartaal : Huis Maroela—015 781 2103



LEESROOSTER 16/11/08– 22/11/08
Fokusteks: Matteus 25: 14 - 30

Aanddiens: Ds Otto van Heerden
Teks: Ps 148
Kom sing saam vir die Here!
Lof aan God is nie beperk tot ‘n spesifieke plek of spesiale tyd nie. Die hele skepping in al sy verskillende dele word opgeroep om God te prys. Alles in die hemel, op die aarde en alle mense moet saam in een koor lof bring aan God, die Skepper—’n vooraf oefening vir die groot dag wat kom, wanneer God vir altyd by ons sal woon!


Developed By